Rigters 19 – 21 – 3 DVD Reeks

R100.00

RIGTERS 19 – 21 DIE GRUWEL & DIE GEVOLGE

Die verhaal in die boek van Rigters hoofstuk 19 tot 21 is ‘n verhaal wat mense lees en dan weer oor moet lees om seker te maak dat ‘n mens reg gelees het.  Hierdie drie hoofstukke omskryf die verskriklike verhaal van ‘n Levitiese man wat sy byvrou in die hande van die Benjamiete gegee het.  Hierdie manne het haar die hele aand lank verkrag.  Soveel so dat sy gesterf het.  Hierdie Levitiese man het sy byvrou se liggaam geneem, haar in 12 stukke gesny en haar liggaamsdele deur die hele land van Israel rond gestuur.   Leer hoe Israel geheel en al verval het, weg van die Here, in totale sonde.  Leer hoe dat hulle ywer hulle keer op keer in die steek gelaat het en wat die gevolg daarvan was.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rigters 19 – 21 – 3 DVD Reeks”

Your email address will not be published. Required fields are marked *