BFM Vennootskap

Soos u weet en sien, is ons misie en visie om siele te wen vir JESUS. Ek wil u opreg vra om met ons hande te vat en ons te help om ‘n groot impak vir JESUS te maak in hierdie gebroke en afvallige wêreld.

Deur slegs ‘n R70 of R100 of meer ‘n maand te gee sal u ons help om die evangelie aan te hou verkondig. As u vandag aansluit, word u ‘n vennoot van BFM en elke siel wat tot inkeer kom en bereik word, het u deel aan die loon by die Here. Ons gaan om die Evangelie boodskap te preek. U maandelikse bydrae stuur ons om dit te doen waarvoor die HERE ons geroep het.

U kan aansluit by BFM deur die vorms af te laai,
in te vul en dit aan ons terug te stuur.
U kan ook met u eie bank reël dat daar 'n debiet order afgaan.

Ons waardeer u finansiële bydrae meer as wat woorde ooit kan beskryf.

Bankbesonderhede:

Beautiful Feet Ministries

Rekening nommer: 62785725618

Tak kode: 260226/PLATINUM PARK

Current / Tjek Rekening

Swift Code: FIRNZAJJ

FNB