Profesie Aktueel DVD reeks Vol 3

R120.00

PROFESIE AKTUEEL #3
Hierdie DVD reeks bestaan uit eindtyd profetiese aktuele boodskappe wat  gebaseerd is op huidige wêreldnuus.

 

DVD 1 – Die BEMA
Elek wedergebore kind van God gaan voor die regterstoel van Christus verskynlik, naamlik: Die BEMA. Hier gaan kinders van die Here verskyn om loon te ontvang of om loon te verloor volgens wat hulle gedoen het tydens hulle lewens hier op aarde, of dit goed of sleg was

 

DVD 2 – Jerusalem, ‘n beker van bedwelming
Sag 12:2-3  Kyk, Ek maak Jerusalem vir al die volke rondom tot ‘n beker van bedwelming, en ook teen Juda sal dit wees tydens die beleëring teen Jerusalem. En in dié dag maak Ek Jerusalem tot ‘n baie swaar klip vir al die volke: elkeen wat dit optel, sal hom daarmee sekerlik seer maak; en al die nasies van die aarde sal daarteen vergader word.

 

DVD 3 – Wagter, hoe ver is die nag?
Jes 21:11  Godspraak oor Duma. Daar roep een my toe van Seïr af: Wagter, hoe ver is dit in die nag? Wagter, hoe ver in die nag? God se horlosie:, Israel is die uur aanwyser, Jerusalem is die minuut aanwyser en die tempelberg is die sekonde aanwyser

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Profesie Aktueel DVD reeks Vol 3”

Your email address will not be published. Required fields are marked *