Rook – Kan ‘n Kind Van God Deel He Daaraan?

R70.00

ROOK

Baie  kinders van  die  Here  rook en  dink  daar  is  niks  daarmee verkeerd  nie. Leer in hierdie  DVD: Die geskiedenis van tabak, die sterftes aan sigarette ter wêreld elke jaar, die wetenskap agter ‘n sigaret, die wetenskap van wat ‘n sigaret aan jou liggaam doen, interessante feite rondom rook, die gebruik van die hookah of die hubbly bubbly, die gevaar van tweedehandse rook, kan ‘n kind van God deel hê aan rook?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rook – Kan ‘n Kind Van God Deel He Daaraan?”

Your email address will not be published.