Profesie Aktueel DVD reeks Vol 1

R120.00

PROFESIE AKTUEEL
Hierdie DVD reeks bestaan uit eindtyd profetiese aktuele boodskappe wat  gebaseerd is op huidige wêreldnuus.

 

DVD 1 – DIE GOLAN HOOGTES
Die vraag wat mens moet vra is:  ‘Hoekom word die Golan hoogtes heeltyd bespreek?’  Ons lees vanuit die Bybel, die Golan hoogtes speel ‘n groot rol in die oorlog van die GOG en die MAGOG(Esegiel 38 & 39)

 

DVD 2 – KORES, TRUMP & DIE 3DE TEMPEL
Koning Kores het die Israeliete terug gestuur na hulle vaderland, na hulle Babeloniese ballingskap.  Hy was ’n ware vriend van Israel en het selfs gehelp om die Tempel te herbou.  Ons sien hierdie selfde paradigma wat tans afspeel met President Donald Trump wat ‘n ware vriend van Israel is.
Gaan hy moontlik hulle help om die 3de Tempel te herbou?

 

DVD 3 – KERNWAPENS IN DIE BYBEL
Ongeveer 2500 jaar terug het die profeet Sagaria ’n gesig gesien van ‘n vlieende boekrol.  Hy beskryf die lengte en ook hoe hierdie boekrol binnekantlyk.  Die profeet Jeremia het gepraat van pyle wat nie sal terugkeer nie.  En Eségiël praat van ’n baie groot oorlog en hoe daar tewerk moet gaan tydens die opruiming na hierdie oorlog.

Gee die Woord vir ons ‘n baie goeie verduideliking oor misiele, kernwapens & radioaktiewe bestraling?  Kyk hierdie DVD en vind uit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Profesie Aktueel DVD reeks Vol 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *