Die Lam & Die Buffet
Exo 12:6 En julle moet dit in bewaring hou tot die veertiende dag van hierdie maand; en die hele vergadering van die gemeente van Israel moet dit slag teen die aand.
Exo 12:7 En hulle moet van die bloed neem en dit stryk aan die twee deurposte en aan die bo-drumpel, aan die huise waarin hulle dit eet.
Exo 12:8 En hulle moet die vleis in dieselfde nag eet, oor die vuur gebraai; saam met ongesuurde brode moet hulle dit met bitter kruie eet.
Exo 12:9 Julle moet daarvan nie eet as dit rou is en as dit in water gaar gekook is nie, maar oor die vuur gebraai, die kop en pootjies saam met die binnegoed.
Die Here beveel Sy volk om die hele lam te eet, nie net gedeeltes van die lam nie…
Hierdie lam was ‘n tipe van Jesus Christus. Wat die HERE aan Sy volk getoon het deur die eet van die lam is:
1 – Onskuldige bloed gaan in jou plek vloei
2-Julle moet My Seun, Jesus Christus geheel deelagtig word deur om Hom geheel en al te aanvaar…
Reviews
There are no reviews yet.