Die Doop

R70.00

DOOP

Die doop onderwerp is ‘n onderwerp wat baie misverstaan word en baie oor gedebateer word.

In hierdie DVD bespreek ons: 

  • Die doop formulier van die baba doop.
  • Wat is hierdie verbond volgens die doop formulier?
  • Is dit hoe ‘n verbond werk. Sonder verstand?
  • Wat is die verbond wat God met Abraham gesluit het?
  • Wat is “DIE” belofde wat Petrus “OOK” bevestig het?
  • Verdere argumente om die kinderdoop te staaf.
  • Huis gesinne wat in die Bybel gedoop is.
  • Waar kom die besprinkeling dan vandaan?
  • Die metode van doop, die oorspronklike teks.
  • Voorbeelde van mense wat geonderdompel was.
  • Betekenis van die onderdompeling.
  • Kan die doop jou red en reinig van sonde?
  • In wie se Naam?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Doop”

Your email address will not be published.