Vasting En Gebed En Die Daniëlsvas

R70.00

VASTING & GEBED, EN DIE DANIËLSVAS

In hierdie DVD oor vasting en gebed en die

Daniëlsvas word onderwerpe bespreek soos:

Wat is die doel van vasting en gebed?

  • Wanneer jy ‘n verlange het na ‘n dieper wandel

met die Here! Jy is honger vir die Here!

  • Wanneer jy die Here raadpleeg vir ‘n sekere antwoord
  • Wanneer jy teen sekere vestings te staan kom en onder

hewige aanvalle van die vyand is (Matt17:21)

  • Vir voortbereding om ‘n sekere doel en taak waarin die Here jou geroep het, toegerus te word
  • Vir ander mense se behoefdes

Ons kyk ook na die Daniëlsvas.  Waar kry die Daniëlsvas

sy oorsprong vandaan?  Is die Daniëlsvas soos ons dit

vandag ken Bybels beantwoordbaar?

Leer meer oor wat die Bybel sê oor hierdie onderwerpe

in hierdie DVD.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vasting En Gebed En Die Daniëlsvas”

Your email address will not be published.