Profesie Aktueel DVD reeks Vol 4

R120.00

PROFESIE AKTUEEL
Hierdie DVD reeks bestaan uit eindtyd profetiese aktuele boodskappe wat  gebaseerd is op huidige wêreldnuus en profesie vanuit die Woord van God

DVD 1 – WATCHMAN & THE TEN VIRGINS
Mat 25:1  Dan sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet.
Mat 25:2  En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas.
Mat 25:3  En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie.
Mat 25:4  Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem.
Mat 25:5  En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.
Mat 25:6  En middernag was daar ‘n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!
Mat 25:7  Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.
Mat 25:8  En die wat dwaas was, sê aan die verstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.
Mat 25:9  Maar die verstandiges antwoord en sê: Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.
Mat 25:10  En onderwyl hulle gaan om te koop, het die bruidegom gekom. En die wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit.

 

DVD 2 – Israeli Politiek & Die Messiaanse Era
Jare terug is daar ‘n profetiese woord gegee deur ‘n rabbi wat gese het dat die Messiaanse era sal wees nadat daar verkiesings gehou sal word maar geen regering gevorm kan word nie. Vir eerste keer in die geskiedenis van Israel, is Israel oppad om weer, nou die die derde keer te gaan stem aangesien daar geen regering gevorm kon word nie. Die profesie het ook gese dat wanneer daar twee Benjamins sal wees, sal die tyd nie meer ver wees nie. Die twee leiers wat teen mekaar op hierdie oomblik staan is benjamin netanyahu vs Benny(Benjamin) gantz

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Profesie Aktueel DVD reeks Vol 4”

Your email address will not be published.