Profesie Aktueel DVD reek 6

R170.00

Hierdie nuwe 4 DVD reeks bevat 7 kragtige profetiese aktuele boodskappe! Hierdie eindtyd boodskappe is nie net jou “gewone” of “algemene” eindtyd preke nie, maar boodskappe wat te doen het met die Wêreld soos ek en jy dit ken nou. Hierdie gebeurtenisse is wat tans nou aangaan in die Wêreld maar meer spesifiek in die Middel Ooste en meer spesifiek, Israel, God se Horlosie.

DVD 1:
1 – WAT IS BESIG OM RONDOM ONS TE GEBEUR:
– Ons kyk na die uitbreek van die virus en hoe dit die Wêreld beiinvloed t.o.v die laaste dae
– Leer oor die geheime groepe soos die Bilderberg meetings, Die “Deep State” en geheime agenda
– Leer ook oor die ware agenda van die betekenis agter die Nuwe Wêreld Orde met die een Wêreld regering
– Kyk wat is besig om die Midde Ooste te gebeur met Israel, Turkye, en ander Islam groepe
– Hoe vêr trek die Kernwapens van Iran en nog vele meer

2 – STAAN WANNEER ANDER BUIG
– Die “DOOMSDAY CLOCK” is nader aan middernag as ooit tevore
– Burgerlike onrus Wêreldwyd
– Netanyahu tydens Burgerlike onrus
– Waar het die Black Lives Matter beweging werklik ontstaan?
– Peste en pessiektes
– Aardbewings soos nog nooit tevore nie

DVD2:
1 – ABRAHAM VREDESVERBOND
– Voormalige President Donald Trump het dit reg gekry om vrede te bewerkstelling met ‘n paar lande in die Midde Ooste
– Wat behels hierdie vredesverbond
– Wanneer hulle se: Vrede!
– Wanneer die antichris sy verskyning gaan maak, gaan sy strategie wees om vrede maak, en deur vrede te sluit sal hy baie oorwin – Daniël 7&8

2 – ISRAELI GAZA KONFLIK
– Israel en Hamas kom tot ooreenstemming vir ‘n skietstilstand na 11 dae se gevegte en meer as 4000 Missiele wat afgvuur was in Mei 2021
– Sien hoe Hamas, wat ‘n internationale erkende militêre terreurorganisasie is in die Gasa strook, weer die spit afbuit
– Sien videos oor hoe Israel eers “roof knocking bombs” afvuur en geboue tyd gee in die Gasa strook om te ontruim alvorens Israel die Hamas infrastrukture vernietig
– Sien ook wat die Woord bedoel as Hy se dat Jabok die Vredeliewende een is en Esau & Ishmael die wilde een is, beleef dit self op video materiaal
– Wat se die Woord oor Israel in die einde van dae?

DVD 3:
PALESTINA
Eers kyk ons na die Wêreld rondom ons:
– LGBTQ beweging en hoe meer en meer siek hierdie demoniese beweging word
– UFO’s…. As jy dalk gewonder het; JA, hulle bestaan regtig. Hierdie is net ‘n opwarming sessie om mense voor te berei wanneer Deon in detail oor die UAP of UFO’s gaan gesels
– Vervolging op die kerk. Sien hoe Kanadese Pastore vervolg word te midde van Covid Pandemie
– Die Pous en die Vatikaan
– Turkye en Iran
– Konflik in die PLO. Mahmoud Abbas, die President van die PLO, skuif die verkiesing uit aangesien hy weet dat hy moontlik gaan verloor. Hamas ruik bloed in PLO
– Hamas wil oor die Webank regeer
– Keiser Hadrian 135 n.C oor PALESTINA. Waar kom hierdie naam vandaan, waar het dit alles begin? Is daar ooit so staat genoem: Palestina?

DVD4:
1 – ISHMAEL & ISAK
– Ishamel was gebore gwees uit die Egiptiese slavin van Sarai, die vrou van Abram
– Ishamel was nie die oorspronklike plan van die HERE vir Abram wat later Abraham geword het nie, tog het die HERE Ishmael aanvaar en belofdes aan hom gemaak
– Ishmael is die eerste seun van Abram, maar Abram moes Ishmael en sy ma, Hagar in die Woestyn ingestuur het
– Dink net hoe moes Ishmael gevoel het, eers was hy sy pa se enigste seuntjie, nou word hy die Woestyn ingestuur
– Die saad van Islam word hier geplant.
– Hy sal ‘n wile esel wees en sy hand teen almal en amal se hand teen hom.
– Leer waar het hierdie groot stryd begin wat ons vandag sien in die Midde Ooste, dit gaan alles terug na Ishmael & Isak

2 – JAKOB & ESAU
– Hierdie tweeling broers was alreeds aan die stry toe hulle nog in Rebekka se skoot was
– Esau verkoop sy eersgeboortereg aan sy broer, Jakob
– Esau het ‘n ervare jagter geword, ‘n man van die veld; maar Jakob was ‘n vredeliewende man wat in tente gewoon het.
– Jakob bedrieg sy blinde pa en verkry die seën
– Esau pleit or Jakob dood te maak
– Behalwe dit alles, het Esau met die dogters van die land Kanaan getrou en met die dogters van Ishmael
– Hier was die bitter stryd verder voortgesit gewees, die stryd wat ons tot vandag nog aanskou in die Midde Ooste
– Uit Esau se geslag staan daar ‘n bose en wrede koning op, koning Herodes
– Hierdie is ‘n openbaring wat die hand van Muslim lande om Israel wat teen Israel is vir jou DUIDELIK in perspektief sal plaas. En jy sal steeds sien dat: Esau het ‘n ervare jagter geword, ‘n man van die veld; maar Jakob was ‘n vredeliewende man wat in tente gewoon het

Hierdie nuwe 4 DVD reeks bevat 7 kragtige profetiese aktuele boodskappe! Hierdie eindtyd boodskappe is nie net jou “gewone” of “algemene” eindtyd preke nie, maar boodskappe wat te doen het met die Wêreld soos ek en jy dit ken, nou. Hierdie gebeurtenisse is wat tans nou aangaan in die Wêreld maar meer spesifiek in die Middel Ooste en  met die oog op Israel, God se volk.

DVD 1:
1 – WAT IS BESIG OM RONDOM ONS TE GEBEUR?
2 – STAAN WANNEER ANDER BUIG

DVD2:
1 – ABRAHAM VREDESVERBOND
2 – ISRAELI GAZA KONFLIK

DVD 3:
PALESTINA

DVD4:
1 – ISHMAEL & ISAK
2 – JAKOB & ESAU

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Profesie Aktueel DVD reek 6”

Your email address will not be published. Required fields are marked *