Die hoofdoel van ‘n “Pelgrimstog toer” na Israel is om die plekke wat in die Bybel genoem word, self en persoonlik te ervaar. Dit is om te wandel waar Jesus geloop het en om sodoende te jou geestelike lewe te verryk. Hierdie ervaring is soos om deur die Bybel te wandel.