Saambly Of Trou 3 DVD Reeks

R110.00

Ons lewe in ‘n seksmal Wêreld met so baie losbandigheid, owerspel, hoereerdery, wellus, onsedelikheid, onreinheid en ander derglike sondes, soveel so dat dit “normaal” geword het

Hierdie reeks bestaan uit 3 DVD’s

Ons lewe in ‘n seksmal Wêreld met so baie losbandigheid, owerspel, hoereerdery, wellus, onsedelikheid, onreinheid en ander derglike sondes, soveel so dat dit “normaal” geword het. Wat sê God se Woord oor saambly? Is dit vir die Here aanvaarbaar?

Hierdie reeks bestaan uit 3 DVD’s. Tydens die baie verskillende punte wat ons bespreek in hierdie dvd reeks, praat ons onderandere oor:
1 – Verskonings wat mense het vir saambly
2 – Die stilte en aanvaarbaarheid wat gesag of outoriteits figure toon teenoor hierdie sonde
3 – Die statistieke wat toon hoe mense hierdie sonde begin aanvaar het en die statistiek styfers wat toon wat gebeur met mense wanneer hulle saambly voor hulle trou. Die moeilikheid wat hulle dan beleef wanneer hul wel trou
4 – Die afvalligheid in die kerk
5 – Mense sal sê: Die Bybel sê dan niks oor trou nie! Ons bespreek hierdie punt baie deeglik
6 – Die huwelik. Die Heilige instelling van die HERE
7 – Die Soutverbond
8 – Wat is die effek van hoereerdery en saambly, die geestelike nagevolge
9 – Ek bly saam, nou wat nou?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Saambly Of Trou 3 DVD Reeks”

Your email address will not be published. Required fields are marked *