Bybelstudie Plak

SOLA SCRIPTURA Sola Scriptura (Latyn vir “deur die Skrif alleen“) is die Christelike leer dat die Bybel die hoogste gesag in alle sake van die leer en praktyk is. Die term dateer uit die tyd van die kerklike reformasie in die 16DE EEU, toe die hervormers dit in hul stryd teen die Roomse Kerk gebruik het. Die term …

Bybelstudie Plak Read More »