Sola Scriptura (Latyn vir “deur die Skrif alleen“) is die Christelike leer dat die Bybel die hoogste gesag in alle sake van die leer en praktyk is. Die term dateer uit die tyd van die kerklike reformasie in die 16DE EEU, toe die hervormers dit in hul stryd teen die Roomse Kerk gebruik het. Die term stel die pous en die tradisies van die kerk ondergeskik aan die Woord van God. Die Skrif alleen – nie die pous of tradisie nie – word dus die bepalend gesag.
Die Bybel ALLEN bly die hoogste gesag
Good day Pastor Allers,
Thank you for preaching the truth, it is so difficult to find it these days. Please could you perhaps recommend a church in the Johannesburg/Pretoria area which I could attend?
Altough I listen to your sermon’s when ever they are published I do belief that fellowship with other Holy Spirit filled Christians are necessary hence my request.
Thanking you for your time
Regards,
Liza-Mari
Weet nie of ek mag antwoord as die versoek gerig is aan Deon.
Ons is in Pretoria Oos en gaan na 3CI.
Jy kan gerus ons epos: info@deonallers.co.za of deonallers@gmail.com