Dit is baie belangrik dat ons aanspreeklikheid en toerekenbaarheid teenoor mekaar moet toon. Dit is daarom dat Beautiful Feet Ministries die hand van vriendskap en broederskap uitstrek na elke bedienaar van die Woord. Indien u nie aan ‘n sekere kerklike organisasie behoort nie, is u welkom om ons te kontak vir verdere informasie rondom hoe om geaffilieer te word onder BFM en later selfs verordineerd te kan word en wat dit alles behels.