Sola Scriptura (Latyn vir “deur die Skrif alleen“) is die Christelike leer dat die Bybel die hoogste gesag in alle sake van die leer en praktyk is. Die term dateer uit die tyd van die kerklike reformasie in die 16DE EEU, toe die hervormers dit in hul stryd teen die Roomse Kerk gebruik het. Die term stel die pous en die tradisies van die kerk ondergeskik aan die Woord van God. Die Skrif alleen – nie die pous of tradisie nie – word dus die bepalend gesag. (VIDEO)
Die Bybel ALLEN bly die hoogste gesag
Ek wil baie graag die studiegids vir beginers kry.
Ek wil graag die 40 dae bybelstudie ontvang.
40 dae bybel studie asb
Stuur asb
Stuur asb vir my die 40 dae Bybel studied
Goeie dag. Hy in aflaaibaar op ons hoof bladsy
Bybel studies vir beginners vir 40 dae gratis ASB help dankie les
Die boek is op ons tuis bladsy. Gaan af tot heel onder en sien die boek FONDASIE. Click op hom en hy sal aflaai op jou rekenaar of selfoon
GOIEE DAG
HOE KAN EK MAAK OM DIE BOEK VAN BYBELSTUDIE VIR BEGINNERS TE ONTVANG
Die boek is op ons tuis bladsy. Gaan af tot heel onder en sien die boek FONDASIE. Click op hom en hy sal aflaai op jou rekenaar of selfoon
Good evening i stay in south africa my name is Alicen i will like to know more about the bible study group
thank you
God blessed
From : Alicen