Profesie Aktueel DVD reeks Vol 2

R120.00

PROFESIE AKTUEEL #2
Hierdie DVD reeks bestaan uit eindtyd profetiese aktuele boodskappe wat  gebaseerd is op huidige wêreldnuus.

 

DVD 1 – Oorloë en gerugte van oorloë
Mat 24:6  En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie. Daar is tans baie dreigmente(gerugte) van oorloë in die middel ooste en ander dele van die wêreld

 

DVD 2 – Amerika in Bybelprofesie
Amerika is tans die wêreld se supermoondheid. Die tweede is Rusland en daarna Sjina. Ons sien Rusland en Sjina in eindtyd profesie, maar waar is die wêreld supermoondheid nasie? Wat gebeur met Amerika aan die einde van dae. In hierdie dvd sal jy meer hiervan leer

 

DVD 3 – Oordele op die lande rondom Israel
Die Woord is duidelik wat aan die einde van dae met Israel sal gebeur. Maar wat van al die lande rondom Israel? Leer wat met Israel se bure gaan gebeur aan die einde van dae…

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Profesie Aktueel DVD reeks Vol 2”

Your email address will not be published.